MelsBelsMelsBels
MelsBels

58 – Windhoek, Namibië

MelsBelsMelsBels
1
6

MelsBels

58 – Windhoek, Namibië

“Kom ons skryf ons eie roman”

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 11 Augustus 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van nuwe vriende ontmoet,nuwe uitdagings en n goeie sosiale lewe met mense wat lewe nog graag wil geniet. Ek soek geen drama in my lewe nie. As jy dink ek kan die ideale persoon vir jou wees, kontak my gerus. Ek is n selfstandige vrou en sal daarvan hou om n soortgelyke parner te hê.

Haar Ideale Pasmaat

Ek verwag van my pasmaat, om by my kan in te pas en ek by hom. Ons moet mekaar kan respekteer en akkomodeer, en nie mekaar versmoor en besit nie. Ek hou van my spasie, en verwag dat jy ook jou spasie moet geniet.

Wat Haar Vriende Sê

MelsBels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek, Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

MelsBels moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.