In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek stel belang in n langtermyn verhouding wat lei tot huwelik
Kom ons ontmoet en kyk of daar n vlinder beweeg. Ek hou van aanraking, hande vashou en druk en soen
Ek was al 'n biker maatjie, kan wildsvleis gaarmaak, kamp en visvang uitstappies is lekker en ek hou van tuis ontspan
Dans is vir my 'n belangrike tydverdryf
Ek kan kook, naaldwerk doen, huis hou en hou daarvan om 'n tuiste te skep
Ek hou van mooi ....alles mooi
Hoop om die man van my drome hier te ontmoet want ek weet daar ís so iemand
Haar Ideale Pasmaat
Ek sal daarvan hou as jy belangstel om my te bederf en my te verras
Ek hou baie van dans en dis n moet dat ons gaan dans 😇 elke geleentheid
Wees lojaal, getrou en eerlik. Ek deel graag in jou belangstellings
Laat my soos 'n belangrike persoon in jou lewe voel en jy is myne
Wat Haar Vriende Sê
Watnou59 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Roodepoort), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng; Oostelike-Gauteng; Sentraal- en Westelike-Gauteng; Suidelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 79 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 196cm (6' 5.2") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |








