In sy eie woorde...
Oor Hom
Hierdie man man is ou skool, goeie maniere, doel gerig, baie lief vir die natuur, nie lus vir drama en geite nie. n Ware heer met baie respek vir sy medemens, genoeg humorsin en n soeke na vergenoegdheid.
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat hoef nie grimering te dra nie...sy kan as sy wil. Stabiel, self versorgend, en pragtig op haar manier. Moet in n somersrokkie pas.
Sy moet my bederf kan waardeer. Sy moenie lus wees vir drama nie. En bo alles...net haar self kan wees met gemak
Wat Sy Vriende Sê
Kalaharisafafari het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Glen Marais), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kempton Park (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Kalaharisafafari moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


