In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is Johan en ek bly in Rustenburg ek is mal oor diere.Ek is lief vir die natuur hengel en kamp, ek sal eerder wiltuin toe gaan as see toe.Maar ek geniet dit by die see ook. Ek is goed versorg en ek soek na ñ vriendin wat ook netjies op haarself is.Ek is opsoek na ñ blanke dame wat onafhanklik is vir ñ vriendin wat dalk later na meer kan lei.o Ja ek is baie old school.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek na ñ goedversorgde blanke dame wat die lewe saam my kan geniet, iemand wat ñ uittrovert is want ek is maar bietjie van ñ introvert.So ñ regte ou babbelbek sal werk vir my .Die meeste van die tyd kry die mans in elk geval nooit ñ woord in nie🥴Ek hou van sport veral rugby en krieket.
Wat Sy Vriende Sê
njk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
njk moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.




