In haar eie woorde...
Oor Haar
My vriende sal Se eks n lojaal,opreg en saggeaarde persoon.Ek Hou baie van Om kos te maak en te bak,en om kwaliteit tyd saam my metgesel deur te bring.Ek Hou niks van leuns en iemand wat ontrou is nie.
Hou van hekel,blokkieraaisels intevul,en om te lees.Ek Hou daarvan Om te Gaan stap in Di natuur,of Om diepsee vis te Gaan vang.
Tyd is so Kort in Di lewe,wees positief en eerlik
Haar Ideale Pasmaat
Moet iemand wees,wat my sal lief he,en iemand wat verkieslik ni drink of rook nie asb.Hy sal hard werk aan die verhouding,en dat daar gesels sal word oor wat pla en wat is Ni reg ni.Moet bereid wees Om eerlik te wees,en te praat met my,as daar iets is wat pla.Ek sal graag Saam my Maat,tyd by die see deurbring,Saam hom Gaan loop en die natuur te bewonder.Ek sal eintlik enige iets doen Saam my Maat.Die verhouding sal vernietig,as my Maat Ni eerlik is Ni,of n verhouding het of iets agter my rug doen,wat hy Weet dis verkeerd en dit Gaan sy verhouding kos,
Wat Haar Vriende Sê
Poppedol het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Calitzdorp (Oudtshoorn), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Ander | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Onder Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Grys; Ander; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen; Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |
