Blommetjie663Blommetjie663
Blommetjie663

62 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Blommetjie663Blommetjie663
3
0

Blommetjie663

62 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Hou daarvan om saam met die persoon in my lewe kos te maak

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 17 Junie 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liefde volle men's. Ek hou daarvan dat mense te alle tye eerlik en opreg met my moet wees. Ek hou daarvan Dat mense met mekaar kommunikeer. Ek hou nie daarvan as mense mekaar bespreek nie. Ek hou nie van gru taal gebruik nie. Ek hou van kos kook, Dan's, Boek Lee's, Brei en om te stap. Ek kyk TV en spies en gaan fliek. Om te alle tye positief te wees en die lewe ten volle te geniet

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet n liefde volle en vriende like persoon wees. Om te alle tye eerlik teen oor mekaar te wees. N man wat romanties is wat daarvan hou om die vrou in sy lewe belangrik te laat voel. Wys te alle tye vir haar hoeveel sy vir jou beteken. Saam Lang ente gaan stap, saam gaan fliek, Saam na partytjies gaan en saam sport kyk. As daar geen kommunikasie in die verhouding is nie en on eerlikheid in n verhouding.

Wat Haar Vriende Sê

Blommetjie663 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Ander
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Blommetjie663 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.