nuweherinneringe7nuweherinneringe7
nuweherinneringe7

61 – Randfontein (Homelake), Gauteng, Suid-Afrika

nuweherinneringe7nuweherinneringe7
1
1

nuweherinneringe7

61 – Randfontein (Homelake), Gauteng, Suid-Afrika

Wil jy soos ñ Konings behandel word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ñ plain op die aarde vrou wat bietjie grondpad geloop het vir te lank... Hou van die natuur soos God dit geskep het..see, berge bosveld. Ek is ñ mense mens en is gaande oor kinders. Jonk van gees en gesellig.en hou van ñ hele paar buite aktiwiteite, swem, board games en vele meer. Lekker kos maak en besig bly..hou van werk met my hande. Is ñ kind van die Here en trots daarop. Ek is hulpvaardig en liefde vol. Het ñ paar dinge om afteleer en nuut aan te leer saam die regte persoon. Nuwe herinneringe te maak en saam te geniet. NOOIT te oud om te leer nie..respek.eerlikheid en loyal wees is baie belangrik. Ek is nie ñ mode pop nie maar weet hoe om netjies aan te trek..sal niemand in ñ verleentheid sit nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ñ man met selfrespek, lojaliteit, trots op hom self..en hy moet kan kommunikeer ..nie bang wees om gevoelens te wys nie..saam kan lag, saam kan bou aan ñ nuwe hoofstuk op die pad voorentoe. .ek is lank...so Langer as 1.82..nie rokers asb....behandel my soos ñ queen en jy word behandel soos ñ koning. Moenie iets doen wat jy nie altyd sal doen nie... Wees daar in alles en vra as iets pla..bring die beste in my uit omdat ek die beste in jou wil hê...Dan het jy het ñ diamant

Wat Haar Vriende Sê

nuweherinneringe7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein (Homelake), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra kontaklense
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Geselsprogramme; Opvoedkundig; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Kegelbal; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Intelligensie; Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters