Drukkies415

55 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

0

Drukkies415

55 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Eensaam En Alleen (Doodgewone Plat Op Die Aarde Kaalvoet Stadsjapie)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek's Die Skaam Outjie Wat Gladnie Maklik Vriende Maak Nie Maar Altyd Vriendelik En Behulpsaam Probeer Wees (Baie Keer Ten Koste Van Myself). Die Outjie Wat Daar Eenkant In Die Hoekie Sit En Voor My Uitstaar Terwyl Ek Die Wereld Om My Dophou.
Ek's Mal Oor My Musiek (Bo Aan Is Natuurlik Boeremusiek Waarvan Eg Tradisioneel Natuurlik Heelvoor In Die Ry Staan; Afrikaanse Musiek; Old School Country; Die 60's Tot Die 90's; Gospel; Instumentaal Ens.)
Die See En Die Natuur Is Die Plekke Waar Ek Heengaan Net Om Myself Weer Te Vind.
Ek Hou Van 'N Lekker Braai Saam Met Familie En Vriende Maar So Ook Is Ek Mal Oor 'N Heerlike En Geurige Bord Boere Kos. Leer My Ken Dan Sal Jy Sien Ek Is Nie So Nors As Wat Ek Lyk Nie. Ek's Net Baie Terug Getrokke, Maar Raak Met Tyd Op My Gemak En Kruip Dan Uit My Dop. Ek Is 'N Familie Mens Maar Kry Ook My Tye Wat Ek Alleen Net By Die Huis Wil Wees En Ontspan.
Kom Ons Gesels En Leer Mekaar Ken. Wie Weet Tot Waar Dit Kan Lei.

Sy Ideale Pasmaat

Sy Moet SKOON EN NETJIES Op Haarself; Huis En Familie Wees En Netjies Geklee Wees Waneer Sy Dorp Toe Gaan.
Moet Ten Minste 90% Van Die Tyd Opreg Vriendelik Wees.
Sy Open Minded En Baie Liefde Vol Wees.
Sy Moet Hou Van Stout Wees (Sex) En Kaal Raak Saam Met My By Die Huis Terwyl Ons Lekker Saam Kuier.
As Sy 'N Goeie Kok Is Gaan Dit Natuurlik Punte In Haar Guns Tel.
Sy Moet My Aanvaar Vir Wie En Wat Ek Is En My Nie Versmoor Of Goed Teen My Sin Laat Doen Nie. Net Soos Wat Ek Sal Probeer Om Haar Te Aanvaar.
My Beste Maatjie Wees

Wat Sy Vriende Sê

Drukkies415 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Ander; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n geestestoestand; Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kegelbal; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Rolbal; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie