In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek beskou myself is baie manlik, en ek probeer daagliks my bes om gesond te leef.
Hou van lees, rolprente en tv reekse kyk. Altyd geintereseerd in kennis opbou oor verskeie onderwerpe.
Baie lief vir geskiedenis.
Ek bevorder natuur bewaring en diere beskerming op sosiale media.
Ek hou baie van reis en het al 'n hele paar lande in die wereld besoek.
Baie lief om nuwe tale te leer.
Ek is baie lief vir Afrikaans, en probeer altyd dit so suiwer moontlik praat.
Sal foto stuur op aanvraag.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet Afrikaans wees, en geestelik sonder 'n godsdiens.
Sy moet nie die inspuiting gevat het nie (Covid 19 inspuiting).
Mooi na haarself kyk.
Ons moet dieselfde waardes he, asook belangstellings deel.
Wat Sy Vriende Sê
Antonius_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Buddis / Taoïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Realisties; Snaaks; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vergewend |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Instrumentaal; Nuwe Era |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Nie-fiksie |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Onafhanklik; Swart & Wit / Stil; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder |
Sport: |
Amerikaanse Voetbal; Gholf; Krieket; Muurbal; Rugby; Skaak; Swem; Tennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Laktose-vry; Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |