HellodaarHellodaar
Hellodaar

69 – Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika

HellodaarHellodaar
4

Hellodaar

69 – Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie roman

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 20 September 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n aktiewe en gesonde enkel lopende man wat soek Na n maatjie Om Dinge Saam te doen en mekaar te Koester in lief en leed.My geloof is Vir my belangrik.en Ek Hou van Meeste sport soorte Ek is gelukkig in myself en is self versorgend.Ek het n positiewe uitkyk op die lewe en is stil van geaardheid.Ek is finansieel onafhanklik en doen Alles self in en Om die huis.Ek Nou Al 9 Jaar geskei en gereed Vir n vaste verhouding indien Ek die regte pasmaat ontmoet

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek n maatjie wat netjies op haar self is met n mooi persoonlikheid en nie bang is Om met die huis takies te help nie en wat Saam met my n pad wil stap Sy moenie afbrekend wees maar Moet die mooi in die lewe Sien en opreg wees.Ons Moet mekaar Koester in lief en leed Sy Moet bereid wees Om by my te kom woon indien ons aanklank bymekaar vind Ons Moet voentoe Kyk en in mekaar groei tot die dood ons skei

Wat Sy Vriende Sê

Hellodaar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Bloemfontein; Winburg; Bethlehem; Clarens; Ficksburg; Fouriesburg; Harrismith; Kestell; Lindley; Senekal; Bothaville; Bultfontein; Edenville; Frankfort; Heilbron; Hennenman; Kroonstad; Odendaalsrus; Parys; Sasolburg; Ventersburg; Viljoenskroon; Virginia; Vredefort; Welkom; Wesselsbron (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
54 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Rugby; Skaak; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters