In haar eie woorde...
Oor Haar
My vriende hou baie van my persoonlikheid ek is altyd vriendelik ek hou baie van dans braai en net te kuier saam met vriende en familie ek is ook 'n een vrou se man ek deel nie my man met ander vrouens nie ek hou nie van mans wat jou net wil gebruik vir een ding moenie lieg vir my nie wees net daar vir my en ek sal presies dieselfde doen. Vir ontspanning hou ek daarvan om te gaan dans, of net 'n lekker braai My uitkyk op die lewe is om die regte persoon te ontmoet wat nie met my gevoelens gaan speel nie en wat net vir my sal lief wees dan sien ek 'n toekoms saam met hom
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet eerlik wees moet nooit vir my lieg nie moet nie rondloop nie.Ek glo 'n verhouding kom van twee kante af ek is bereid om alles in te sit om dit te maak werk.Ek wil net saam met hom wees 24/7 om my liefde vir hom alleen te kan gee. Wat 'n verhouding sal vernietig is as partner vir jou lieg rondloop en nie eerlik is nie. Ek is nie die tipe wat rondloop nie as ek my hart vir jou gee behoort dit net aan jou
Wat Haar Vriende Sê
opsoek575 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
opsoek575 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.