In sy eie woorde...
Oor Hom
Hulle se maak lemonade as die lewe jou suurlemoene gee ...maar wat maak jy met neute ??? ,🤔🤔
Eks gladnie n perfekte persoon nie maar ek het n goeie gesindheid, positiewe uitkyk op die lewe en is redelik aktief. Op soek na geselskap, metgesel en dalk lewensmaat as die regte persoon verby kom.
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat moet n aantreklike vrou wees met hoe morele standaarde , wat weet hoe om na haarself te kyk
verkieslik iemand wat hou van n gesonde aktiewe leefstyl
n vriendlike persoonlikheid en n posetiewe gesindheid tel vir baie punte, n mens kan ver kom in die lewe met dit.
Wat Sy Vriende Sê
KaptPyn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
Tot die dood toe verveeld |
Sport: |
Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Skietsport; Snoeker; Stap |
Kook: |
Ek moet kook |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Langhare |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |