Bobbie93Bobbie93
Bobbie93

49 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Bobbie93Bobbie93
2

Bobbie93

49 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die lewe is soos n toffie,taai maar soet,suig saam.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik opreg ,hou van lag nuwe dinge aan te pak n goeie vriend lief vir die lewe,vriendelik help waar ek kan vir goeie mense .Ek hou van opregtheid,eerlikheid hou nie van rugstekeey nie,kan diere mishandeling nie ve4dra nie.Ek hou daarvan om met my hande te werk,flieks en reekse te stream,buitelewe,natuur,kamp,stap,rond te ry,musiek,uit te eet n drankie te geniet op die regte tyd en plek.Baie positiewe uitkyk op die lewe.Ongelukkig nie perfek nie .

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet mooi kyk na jouself,mooi aantrek,hoef nie spoggerig te wees ,jy moet eerlik wees ,lief wees vir die Here,diere,natuur,jy moet lekker kan lag.Wil saam met jou die natuur en diere geniet veral honde en saam kerk toe gaan,kamp,stap lekker ietsie gaan eet,braai,saam kos maak .Oneerlikheid en nie praat nie sal n verhouding breek.

Wat Sy Vriende Sê

Bobbie93 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Tuinroete; Calitzdorp; De Rust; Oudtshoorn; Prince Albert (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Motorsport; Muurbal; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaatsplankry; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters