In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n baie aangename, vriendelike spontane mens, My persoonlikheid trek mense baie aan. Ek love mense, ek love praat ook. Ek is 11jr geskei en daarna in 'n 9jr verhouding wat so goed soos getroud was. So na 20jr is ek nou nou 6 maande alleen - dit werk nie vir my nie. My dogter maak hierdie jaar skool klaar dan is ek heel alleen met my hond en 3 katte. Ek het my eie gemaklike huis (huisie by die see). Ek kyk na my Ma, sy woon in haar eie huis op elle erf. Ek hou van dinge doen (sport), na breakup net lekker lui geword, dit werk ookie vir my nie, maar ek het nie inspirasie nie. Ek wil ook net hierdie jaar verby kry met my dogter se laaste skooljaar - so baie wat aangaan, put my uit. Ek love dans en ek is 'n maklike mens - moet my nettie indoen nie, dan gaan die poef spat - soos maar in enige verhouding. as ek my tot iemand commit, is ek commited. Ek het 'n bucket list: Wil graag op 'n 5dae boottrip gaan - ENIGE plek, bunje jump ook - Ek is 'n bok vir sports. Ek is kort so as ek oorgewig is wys dit. op die oomblik is ek een size groter as wat ek MOET wees, redelik sportief gebou, maar kort. O en as jy nie 'n profile foto het nie - gooi verby - mens wil mos weet met wie jy chat, nie 'n lee boksie nie
Haar Ideale Pasmaat
My leer ken en net lief wees vir my , my bederf soos ek hom sal bederf en goed wees vir mekaar. Looks: Wel aantreklik was nog nooit lelik nie, maar op ons ouderdomme kan ons nie pick nie (grappie) Goed versorgde man en persoonlikheid is klaar aantreklik) Nie net by huis sit nie, goeters doen, naweke weggaan, gaan dans, uit eet. Sport (Rugby games gaan kyk). Nie ELKE naweek nie, maar net so biekie uitkom is mos lekker en as dit met jou pasmaat is - is dit mos lekker. Moet ASB vriendelike wees, dikbek werkie vir my nie, sag en omgee. Verkieslik moet hy nie meer kinders in die huis he nie - ek en die X-vrou ding werkie lekker nie. Geskeide mans (en jammer ek se dit) is baie keer 'te sag' met hul kinders en soms is die x vrou nog in beheer ook, been there done that, oor dit. As kids uit die huis is en swot of getroud is met kiddies - dit kan werk. Ek LOVE kinders, ek het net een en sy is baie maklik. Maar onthou, ons vrouens kan ook maar moeilik raak en ons issie mans se 'bediendes' nie...... Die Bybel sê 2 is beter as 1 en ek het dit nou die laaste paar maande agtergekom, alleen issie lekker nie, ons vrouens kan ook NET SOVEEL doen en nie doen nie
Wat Haar Vriende Sê
cecilia_111 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek (Walvis Bay), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Windhoek (Namibië) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Snoeker |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |