Didi_0147Didi_0147
Didi_0147

61 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Didi_0147Didi_0147
3

Didi_0147

61 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Lief vir die lewe!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 27 Junie 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opgeruimde en positiewe mens met 'n goeie sin vir humor, altyd 'n bok vir sports. Ek gee my alles in 'n verhouding. Ek hou van 'n balans tussen sosiaal verkeer en net rustig by die huis wees. Ek is baie lief vir diere, musiek en kamp. Vir my geliefdes sal ek alles opoffer.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n maat wat my sal waardeer en wat my veilig kan laat voel. Hy moet 100% eerlik wees. Eerlikheid is on-onderhandelbaar! Dit sal lekker wees om saam te toer en kamp en om saam flieks te kyk. H moet n goeie sin vir humore h want ek doek iemand wat saam met my kan lag. Hy moet getrou wees!

Wat Haar Vriende S

Didi_0147 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Overberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie