0

Skoenlapper100

41 – Windhoek, NamibiŽ

Fantastiese kok, ek kook tot binne in jou hart.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: Maandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liefdevolle, eerlike en hard werkende vrou. Ek geniet die klein dinge in die lewe. Ek is Godsdienstig en baie lief om tyd met familie te spandeer. Ek hou van kos maak, sing, lees en tuin maak. Oefen en kaart speel. Ek is oop om nuwe dinge te leer en probeer.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is n eerlike en liefdevolle mens,se n ding soos dit is. Ek hou van mense help waar ek kan. Hou van gesels.Het goeie humour. Ek hou nie van leuens en laat wees nie. Hou nie van boelies en onbeskofte mense nie. Ek hou van gewigte op tel, tuin maak en nuwe resepte probeer. In my spaar tyd geniet ek dit om rustig n fliek te kyk. Die lewe is aan niemand belowe, maak die beste van elke oomblik en leef vol uit. ♥️

Wat Haar Vriende SÍ

Skoenlapper100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Visse
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Swart / Afrika
Huistaal:
Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Spaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Okahandja; Swakopmund; Windhoek (NamibiŽ)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
AsiŽr; Bruin; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Japannees; Koreaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Skoenlapper100 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.