0

Katrina_24

55 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Net ek!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 24 April 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ag, ek dink eks oulik 😉. Ek kan oor als gesels, het 'n sin vir humor en eks lekker company (net nie so vroeg in die more nie!). Ek sorg v myself, dus...is so effens hardegat. Lief 'n goeie series, goeie wyn en avontuur. Al lyk ek nie meer so sporty soos 10 jaar terug nie, hou ek van golf speel. Ek maak lekker kos... Ek is nie onnodig voorbeeldig nie, maar ek glo ek ht integriteit.

Haar Ideale Pasmaat

Man, jy moet my kan laat lag, jy moet geduld met al my nonsens h, jy moet asseblief nie 'n spunger wees nie, of 20 verhoudings gehad het wat nie gewerk het, omdat ander persone heeltyd die oorsaak was vir die mislukking nie. Ek vaar nie goed met iemand wat nie sy merk ken met drank nie. Social kuier is iets heeltemal anders en lekker. As jy my kan tolerate op die golfbaan of vat vir 'n two step so af en toe sal dit 'n bonus wees. Ek hou van intellek en liberale denke. En veral, jy moet 'n man van j woord wees.

Wat Haar Vriende S

Katrina_24 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Katrina_24 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.