0

G3rts

57 – Pretoria (Rietvalleirand), Gauteng, Suid-Afrika

Gee elke dag jou beste

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 01 Mei 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is tevrede met myself. Self onderhoudend en geniet dans, rolbal en kuier saam vriende en familie. Dade spreek meer as woorde. Ons weet hoeveel geld ons in die bank het maar nie hoeveel tyd ons het nie daarom moet ons gebruik maak van elke geleentheid om voluit te lewe. Vriendelikheid kos niks. Liefde en respek vir mekaar is bo aan my prioriteitslys.

Haar Ideale Pasmaat

Sag maar ferm Weet wat hy in die lewe wil h. Persoonlike verhouding met God. Nie passief nie. Finansieel onafhanklik.
Tyd saam spandeer is belangrik maar ook individuele tyd. As jy nie in persoon wil ontmoet nie, hou verby. Nie tyd vir speletjies nie. Opregte en eerlike persoon is welkom.

Wat Haar Vriende S

G3rts het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Rietvalleirand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Dokumentr; Fliekkanale; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Kampering; Rolbal; Rugby; Stap
Kos
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters