ou_girlieou_girlie
6

ou_girlie

62 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Passionate, loyal and devoted!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n ekstrovert en het n goeie sin vir humor en laat mense lag. Ek is baie netjies op myself en my huis. Ek stap elke oggend en geniet die buitelewe. Wees opreg en eerlik ten alle tye. n Leuenaar doen dit nie vir my. Ek het geen grys areas nie. n baie gelukkige mens en hou nie van konflik nie. Ek kan wel my man staan indien nodig. Lief vir mense.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet goed versorg wees, netjies in alle opsigte. Hy moet n leier wees en n voorbeeld ten alle tye stel. Hy moet sag, eerlik en opreg wees. Moet gladnie jaloers wees nie, maar wel omgee. Moet my familie aanvaar, n humorsin he en geen afwykings asb. Moet selfversorgend wees, en lief vir die lewe. Moet n Gelowige wees. Die lewe is n Lied!

Wat Haar Vriende S

ou_girlie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Ram; Kreef; Maagd; Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Basketbal; Dans; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Ski; Swem; Valskermspring; Visvang; Waterski
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie