Dromer1970Dromer1970
2

Dromer1970

53 – Amanzimtoti (Durban), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Vat n kans! Wat het jy om te verloor?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe het my al n paar keer platgeslaan maar elke keer staan ek op as n sterker persoon. Ek is lojaal, betroubaar, vriendelik en het baie liefde om te gee. Ek soek my sielsgenoot en beste vriend wat saam met my avonture kan aanpak. My bucket list is lank maar ek soek daai regte persoon om dit saam met my af te merk.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat my met respek gaan behandel. Iemand wat nog die deur vir n vrou oopmaak en eerste laat instap by die deur. Hy moet kan kommunikeer en my laat lag. Hy moet my veilig laat voel en trots wees om saam met my gesien te word. Hy moet lekker ruik en kyk na sy voorkoms. Hy moet my laat voel dat ek die enigste vrou vir hom is, maar tog ook "me" time toelaat.

Wat Haar Vriende S

Dromer1970 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Amanzimtoti (Durban), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Durban (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 203cm (6' 7.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Dromer1970 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.