Engeltjie022Engeltjie022
2

Engeltjie022

71 – Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Geloof,hoop en liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 21 Maart 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n wedergebore Christen en is n baie vriendelike nederige vrou.Baie liefdevol en n omgee mens.Ek staan onder gesag van my Skepper,daarom hou ek van eerlikheid en opregtheid. Ek kan nog droom van die mooi in die lewe,veral as jy die geskikte maatjie aan jou sy het,wat dit saam jou uitleef.Lewe van hoop

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat is ook n kind van Jesus.Saggeaard,man van integriteit en wat ook hunker vir n maat wat saam met hom onder die gesag van ons Skepper staan.Geloof,hoop en liefde..Ook strewe na die mooi van die lewe.Diereliefhebber ook wees,natuur mens,strewe na geluk en liefde,,

Wat Haar Vriende S

Engeltjie022 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
71 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Engeltjie022 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.