2

Dreamy_too

55 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons skryf 'n nuwe storie!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wel, laat ek mooi dink.. dalk omdat ek oulik is en intelligent, cheeky, nuuskierig, ernstig oor belangrike dinge in die lewe.
Ek stel God eerste en Sy wil is heel bo.
My kinders, alhoewel volwasse, is my lewe, jongste een woon nog by my, 19.
Ek kan met tye baie stil raak, maar weet beslis ook hoe om te gesels oor enige iets onder die son.
Ek wil baie graag gesels met intelligente mense.
Lief vir honde, hou nie juis van katte nie.
Wil graag iemand spesiaal ontmoet maar as ek moet alleen oud raak Sal ek dit aanvaar.

Haar Ideale Pasmaat

Intelligent, gaaf, grappig . Maar nie net laf nie.
Mooi mens binne met n gesonde uitkyk op die lewe. Innemende geaardheid.
Jy moet hier wees vir die regte redes.

Jy moet weet wanneer om net te luister en wanneer om baie te praat... beleefd.
Self onderhoudend.

Eers vriende.

Wat Haar Vriende S

Dreamy_too het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Dreamy_too moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.