In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie lojale persoon, wat myself sal opoffer vir my vriende. Ek is baie fiks en besoek die gim gereeld omdat my fisiese voorkoms vir my baie belangrik is. Ek hou baie daarvan om fisiese aktiwiteite in die buitelug te doen en om te gaan draf of flink te stap is vir my ontspannend. Van my stokperdjies is skilder of enige kunssinnige projek. Eerlikheid is vir my ononderhandelbaar. Ek is baie netjies in my huis en op myself en binnenshuisversiering is ook een van my sterk punte.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet lojaal, eerlik, liefdevol en goedgemanierd wees. Fiksheid moet vir hom ook belangrik wees en hy moet ook let op sy voorkoms. Hy moet netjies wees, nie oormatig oorgewig nie en nog energie hê om in die veld te gaan stap. Wedersydse respek is essensieel in 'n verhouding, dus moet hy so optree dat hy verdien om gerespekteer te word. Ek sal graag iemand wil ontmoet na wie ek kan opkyk. Ek dink die eie ek kan 'n verhouding vernietig, met ander woorde as die ander party in die verhouding nie in ag geneem word nie.
Wat Haar Vriende Sê
Soekmaat_22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Potchefstroom (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Soekmaat_22 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.