1voorspoed11voorspoed1
1

1voorspoed1

79 – Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

1voorspoed1

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Februarie 2024

Verander: 31 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nou 10 jaar weduwee en ek het nou besluit dit is tyd om aan te beweeg. Ek is n baie liefdevolle, bedagsame en betroubare mens en ek toon respek vir n ander ek is altyd op tyd. Ek hou glad nie van konflik nie. Dis vir my baie belangrik om iemand te ontmoet wat ook liefdevol is en respek het vir n dame en eerlik is. Die persoon moet ook baie netjies op sy voorkoms. Dis vir my baie lekker om saam met friends en familie te kuier Om n lekker braaivleis vuur. Dis heerlik om naweek weg te kuier en die tyd so te geniet en rustig te wees.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet n passivolle , netjies en liefdevolle persoon met respek vir andere h en te alle tye eerlik wees. Naweek kuiertjies geniet en rustig wees. Geen kansvatteters nie asb. Die persoon met ook altyd stipte en op tyd eees

Wat Haar Vriende S

1voorspoed1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
74 - 83
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

1voorspoed1 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.