DarkAngel29DarkAngel29
1

DarkAngel29

43 – Kempton Park (Glen Marais), Gauteng, Suid-Afrika

Just being me

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 13 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Deur hel en terug. Beskerm myself want mense en dinge maak seer. As ek gemaklik met jou is sal ek myself oop maak sodat jy die ‘real me” kan sien. Ek is baie liefdevol en sal jou op my hande dra maar verwag dieselfde in return. Ek is worthy en die moeite werd moenie my ooit anderste laat voel nie. Ek glo aan new beginnings en happiness.

Haar Ideale Pasmaat

Just be real. Ek hou van alleen tyd en tyd saam vriende. Ek wil graag bietjie meer lewe en dink daar is meer aan die lewe as werk en huis toe. Ek wil buite my comfort zone lewe en dinge doen. Verseker international travel. Mees belangrikste jy moet happy en content wees met wie en wat jy is.

Wat Haar Vriende S

DarkAngel29 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Glen Marais), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion; Pretoria; Benoni; Boksburg; Bronkhorstspruit; Kempton Park; Springs; Alberton; Edenvale; Midrand; Modderfontein; Randburg; Roodepoort; Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 47
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

DarkAngel29 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.