In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n omgee mens. Gee om vir almal om my en ook vir diere. Gaan die ekstra myl loop vir iemand spesiaal in my lewe. Familie bande is belangrik vir my. Hou van kuier saam met vriende. Hou nie van negatiewiteit nie. Hou van stap, en die natuur en kamp en visvang. Ek wil graag vir eenkeer in my lewe voel wat is opregte liefde. Hou daarvan om besig te bly met tuin maak en hand werk en enige diy projekte.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet nog lus wees vir die lewe en vir homself kan lag. n sin vir humor hê en lief wees vir kinders en diere. En my soos sy meerdere behandel en nie n meubelstuk nie. Iemand wat ek alles kan deel en ons alles saam doen. En wat net lief is vir my.
Wat Haar Vriende Sê
liefiesoeker65 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Middelburg (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
liefiesoeker65 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



