In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lief vir die HERE en MY lewe, Nie tyd vir lafaards, laat my lag en nie huil, Wees net Lief vir my
Haar Ideale Pasmaat
Soek nie n humerige slordige man met slordige baard en snore nie. Moet liefdevol en sin van Humor he ..Rond toer lief ek maar nie n moet nie .Haat drank en rook
Wat Haar Vriende Sê
Marinda vertel...
Sy is 'n mense mens met 'n hart van goud. Almal wat haar ken is lief vir haar en praat graag met haar.
Sy weet hoe om te luister, te bemoedig, te vertroos en laat 'n mens altyd beter voel in moeilike tye.
Sy is positief en vol grappe. Sy hou daarvan om netjies te wees, mooi aan te trek en om mooi te lyk. Sy is 'n diep mens wat 'n ekstra my sal stap saam haar geliefdes, familie,vriende en ook seerkry mense sal sy optel en help waar dit vir haar moontlik is.
Sy doen voor sy dink en sal enige iets of iemand wil red van 'n ramp.. sy het eenkeer voor my kar ingespring terwyl my pa se kar agtertoe gerol het sodat die twee karre nie moet stamp. 'n Anderkeer het sy 'n driesit houtbank probeer vang wat drieverdiepings geval het, sy het dit reg gekry net een poot het gebreek wat hulle kon regmaak. Sy was eenkeer in KFC en het deur die venster gesien hoe 'n man 'n boemelaar slaan, toe sy sien niemand doen iets het sy uitgehardloop en geskree die man moet oohou en die polisie is oppad en onmiddelik het die man weg gehardloop. Sy het selfs in ons laundromat twee mans uit gejaag wat sonder wasgoed daar ingekom het die mans het maar ewe omgedraai en weg geloop maar die volgende oomblik was daar net polisie om die gebou toe het die twee wat sy gejaag het 'n gewapende rooftog uitgevoer by die computer plek langs ons besigheid... dis maar net 'n druppel in die emmer oor wie sy regtig is.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kingsburgh (winklespruit), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
193cm (6' 4.0") - 208cm (6' 9.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Fliekkanale; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Breiwerk; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Atletiek; Boks; Gimnastiek |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese; Suikervry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



