In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is saggeaard en opreg. Ek is ook n Baie reguit mens. Ek Hou van gesels, is n ekstrovert.
Ek Hou nie van leuens nie
Jaloesie haat ek,ek is n een man vrou, as ek en jy in verhouding is Dan bederf ek, gee al my liefde aan daardie persoon en ek verwag dieselfde. Ek is nie high maintenance nie
Ek was al my jare self onderhoudend en Kan na myself kyk
Ek Hou van langs die see loop
Ek Hou van kamp in die bos, lees, movies, verf en lekker geselskap
My uitkyk op die lewe is om opregte mense te ontmoet en saam met my die pad verder Sal stap.
My uitkyk op die lewe is om n goeie perso
on te ontmoet wat self onderhoudend is, lief is vir sy familie, godsdienstig wees want sonder die Here in n verhouding Sal dit nie werk nie.
Ek het nie Baie vriende nie en die wat ek het is opregte mense, hulle is harts mense
Volgens my vriende is ek opreg, ek draai nie doekies om nie. Ek Kan lekker kuier met die regte geselskap, Kom goed met my oor die weg
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet onafhanklik wees, op sy eie bly. Dieselfde belangstelling he as ek. Moet ekstrovert wees.
Saam met my n verdere pad stap, gelukkig te wees, nie drama in my lewe
As hy opreg is en nie leuens vertel nie, ek is nie Baie vol draad werk nie
Wat Haar Vriende Sê
Estelle60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Matigheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Krieket; Rugby; Sagtebal; Sokker; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese; Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |





