In sy eie woorde...
Oor Hom
Die is waaruit ek bestaan betroubaar, vriendelik, eerlik, behulpsaam, verantwoordelik, respekvol, bedagsaam. Ek is ook baie reguit met n persoon. Ek het groot foute gemaak in my lewe en het defnintief geleer. Ek glo en vertrou sonder ons Almagtige vader sal jy nie jou volle potensiaal in die lewe bereik nie so ek vertrou en glo op hom en stel hom altyd eerste in my lewe.
Sy Ideale Pasmaat
Ek benodig n vriend wat weet waaroor liefde gaan ek soek iemand wat uit sy pad sal uitgaan en weet sy kan op my vertrou. Ek benodig iemand wat by my sal wil wees en as dit van so aard is dat my perfekte pasmaat nie net sy rug op my sal draai deur gpeie tye of swaar tye nie maar mekaar eerder teenvolle sal ondersteun en saam die een wat swaar trek weer tot bo kry maak nie saak wat die geval mag wees nie maar elke een moet weet jy kan jou lewe in die ander een vertrou. En daarom sal daar altyd gaan moet gekomunikeer moet word as iets pla en alles wat jy doen moet die ander persoon ingelig word maàk nie saak hoe moeilik of hoe hard dit is nie maar teen alle tye oop en eerlik teenoor mekaar te wees. Vir mekaar te baklei en nooit op mekaar moet opgee nie.
Wat Sy Vriende Sê
Goldengoose het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
197cm (6' 5.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Aggeneys; Pofadder; Springbok; Brandvlei; Calvinia; Carnarvon; Nieuwoudtville; Sutherland; De Aar; Noupoort; Drie Susters; Barkly-Wes; Danielskuil; Douglas; Griekwastad; Kimberley; Lime Acres; Postmasburg; Prieska; Groblershoop; Kakamas; Kathu; Keimoes; Kenhardt; Kuruman; Olifantshoek; Upington; Van Zylsrus (Noord-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 192cm (6' 3.6") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Dobbel; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snoeker; Swem; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Sosiaal |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



