Lizzy_1959Lizzy_1959
Lizzy_1959

66 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Lizzy_1959Lizzy_1959
1
0

Lizzy_1959

66 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Soek na die Perfekte Metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is avontuurlustig en lief vir die buitelewe. Kamp graag maar baie lief vir my huis.
Lief vir mense, baie vriendelik, is redelik geduldig. Baie behulpsaam. Is liefdevol, baie lojaal. Baie lief vir my kinders en kleinkinders. Ek is kreatief en vind altyd 'n oplossing vir 'n probleem. Ek sê nooit "ek kan nie" ek sê altyd " ek Sal probeer" Opgee is nie 'n opsie nie.

Haar Ideale Pasmaat

Man met 'n hart van goud. Avontuurlustig maar ook lief vir jou huis en jou familie en veral vir jou kinders. 'n Sielsgenoot wat ons goue jare met iemand speaiaal sal wil deel. Lojaliteit, eerlikheid, getrouheid is 'n vereiste. Kreatiwiteit is 'n bonus.
Geen kansvatters nie. Wees ernstig of hou verby.
Gee jou 100% en ek gee 110%

Wat Haar Vriende Sê

Lizzy_1959 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie