Sielsoeker10

44 – Windhoek, Namibië

1
0

Sielsoeker10

44 – Windhoek, Namibië

Ek sal jou lewe op spice

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerlike, opregte, reg uit, ek hou nie van leuns nie ons moet altyd oop en Eerlik wees respek is baie belangrik ek hou van kos maak en bak veral as alles tot my beskiking is. Adventure, goed saam doen as n gesin ek hou ook daarvan om vriende te onthaal kamp, natuur. Ek soek iemand waarmee ek my lewe kan deel en n toekoms bou. Iemand wat daar sal wees deur die goeie en slegte tye. Ons moet mekaar opbou en nie af breek nie

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand waarmee ek my lewe kan deel en n toekoms bou. Iemand wat daar sal wees deur die goeie en slegte tye. Ons moet mekaar opbou en nie af breek nie. Eerlik opreg en moet respek het vir my

Wat Haar Vriende Sê

Sielsoeker10 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek, Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sielsoeker10 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.