Suzi_123Suzi_123
Suzi_123

58 – Middelburg (Emalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika

Suzi_123Suzi_123
1
0

Suzi_123

58 – Middelburg (Emalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika

Wees oopkop en wees bereid om my te leer ken oor tyd. Nie die haastige hond wees wat sy mond gou ver

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is selfversorgend maar het tog iemand nodig om mee uit te gaan en die wereld te sien. Fliek en uitstappies is belangrik. Uiteet en mekaar eers te leer ke. Dit beteken nie jy moet lief wees vir my alreeds in die eerste weke nie. Liefde kom met tyd. Leer ken my oor tyd voor jy aan ernstige dinge begin dink. Wees geduldig met my

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat geduldig is en met tyd sy maat wil leer ken. Nie dadelik wil saam intrek nie. Kan wag vir die intieme gedeelte met sy maat.
Hy moet selfversorgend wees en netjies op homself.
Balance hê tussen sy kinders en die maat in sy lewe.

Wat Haar Vriende Sê

Suzi_123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg (Emalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Middelburg (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 63
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Kampering; Perdry; Stap; Staptogte; Visvang
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Flankering; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Skaam; Optimisties