In haar eie woorde...
Oor Haar
My liggie is tans baie dof , 'n Men's word so in die steek gelaat dat jy selfs twyfel oor of jy wel opregte vriende het asook jou eie familie laat soms vraagtekens .
Ek is n baie opreg persoon asook baie eerlik . Jy kan my maar glo . Ek het geen hidden agenda nie . Ek is Plein plat op die aarde . Baie lief Vir kinders en ouer mense Lief vir plante , diere , buitelewe , geniet om n huis in orde te hou Ek geniet die somer maande .
Baie bang Vir baie diep water (VRA myself hoekom) Ek Kan baie huis vas wees , Nogales heelwat terug getrokke tot my blom oopmaak en weer begin blom . Hou van gesels , vir starters so kan ons mekaar leer Ken ? Die onbekende in ?
Haar Ideale Pasmaat
JY moet glo op hierdie ouderdom is daar baie beter dinge in die lewe as om dalk net seksueel betrokke te wees eerder omgee , waardeering , opregte vriendskap en daar is meer wat n verhouding werklik wonderlik kan maak , as jy dalk vanaf die werk kom en ek jou inwag met n smile , n drukkie en n heerlikke koppie koffie en ek sien jou smile sal ek weet dis waardeering !! EK WAG OP JOU !!
Wat Haar Vriende Sê
Altydvrolik het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 68 | ||
Sterreteken: |
Maagd | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Misterie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Amerikaanse Voetbal; Aussie-reëls Voetbal; Krieket; Rugby; Sokker; Tennis |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |




