Sannie

64 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

0

Sannie

64 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is te kort om alleen te wees.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike, onafhanklike vrou, en 'n mense mens. Baie lief vir musiek en lekker kuier. Ek het 'n wonderlike verhouding met my kinders, en het geen oortollige bagasie wat ek rondsleep nie. Na ses jaar van alleen wees voel ek dit is nou tyd om weer nuwe vriende te maak en dalk 'n nuwe hoofstuk in my lewe te begin.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is 'n mens met 'n passie vir die lewe, 'n sin vir humor en uitgaande persoonlikheid. Integriteit en respek is vir my 'n vereiste vir enige vriendskap. Iemand wat nog die wêreld wil verken sal 'n bonus wees.

Wat Haar Vriende Sê

Sannie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Kempton Park; Edenvale; Midrand; Modderfontein (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sannie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.