Drakknight

27 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

0

Drakknight

27 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

My Groot droom is om getroud en kind of 2 te he met n werk en forever met haar the spandeer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is reguit in Ander woorde ek al sal dadelik se wat my probleme is en ek is maklik om mee te praat en volwasse mens hou van my gedra en ek het respek vir my ouers en vir mense veral vir vrouens en ek sal dit Kan beways. Ek en my friend is al van kleuterskool af vriende. Ek Hou van fitne
fitness maar sukkel om gewig te verloor by my maag. Ek soek nog werk ek kry nie werk nie ek sukkel a per vir 3 jaar al so ek sal werk as ek dit kry as iemand my Kan hulp om een te kry wat permanently is dan Kan ek bewys Dat ek dank baar Wees. Ek Hou van gesels skap en humor maar ek erken ek is die jarloerse tipe want die rede daar oor is ek will net met een vrou getroud Wees ek voel as sy met man's tyd spandeer Dat sy Kan dalk onvertrou baar Kan Wees. Want my kinder Dae was swaar omdat my pa het gecheat met n Ander vrou ek will dit nie weer beleef nie. Ek jou daar van om games te speel soos video games en ek Hou daar an om te oefen (bodybuilding), comedy te kyk en luster. Ek sal belang om n PA te Wees en die beste man vir my vrou te Wees. My uitkyk is om myself te ver beter om n christian te Wees en Meer goed te doen om mense te hulp ens.

Sy Ideale Pasmaat

Soek n vrou mens min of Meer Selle hobbys en fitness Mal Wees om my te inspire my en commitment aan dit he en geduldig Wees met my wanner dit Kom by vertroue, en om n werk te kry want ek sukkel met al twee. Sy moet haar self Wees in Ander woorde independent. Sy moet n Christian Wees asseb. Ek komminiekasie is belangrik en liefde vol en verstaan ek ly aan depressive. Wat n verhouding gaan vernietig is vriendskap met man's en distant Wees en speel boss en op my emotions te speel en selfbeeld afbreek. Ek will alles met haar deel

Wat Sy Vriende Sê

Drakknight het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 26
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys; Swart
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Buite beheer
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Klassiek; Punk; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boogskiet; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Dans; Mag; Naakbaai
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters