In haar eie woorde...
Oor Haar
Daar is net een van my! Leer my ken en besluit vir jouself. Ek gaan myself nie blink vryf om n indruk te maak nie, Time will tell!
Maar oneerlikheid en arrogansie staan my nie aan nie. Plat op die aarde en self vertroue werk vir my. Hou van kamp, braai, water, vuur, natuur, movies, musiek, dans, laf wees maar kan ook baie ernstig wees, ek kan kook maar nie mal daaroor nie. Hou van netheid en iemand wat agter homself kan skoon maak want ek is nie hier om myself te adverteer as n persoonlikke huishoudster nie. Dis eintlik ontmoontlik om jou persoonlikheid in n paar woorde te beskryf, daar is baie aspekte van n persoonlikheid maar n Liefdevolle wel gebalanseerde persoon is belangrik. Ek het dis-likes en ek het likes.......nes enige ander persoon.
Haar Ideale Pasmaat
Ek dink ek het baie daarvan gese in my opstel oor hoekom mense my moet leer ken..........Moeni my tyd mors as jy net n one niter soek of n naweek verdryf soek nie.....Eerlik, verdraagsaam, liefdevol, passievol, nie bang om jou hande vuil te maak nie, verskeidenheid van belangstellinge he, maniere he, respek vir jouself en vir ander. Moenie iemand probeer wees wat jy kan volhou nie.
Wat Haar Vriende Sê
Angel69CPT het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
141cm (4' 7.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Blouberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Angel69CPT moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
