In haar eie woorde...
Oor Haar
Liefdevol, passievol, eerlik, goeie kok, netjies, familie mens, mense mens. Hou van sosiaal verkeer. Is 'n ekstrovert. Kan grappig wees. Hou van lees en naaldwerk doen. Die natuur en diere is my lewe.
Haar Ideale Pasmaat
As jy eerlik en bedagsaam is en jy het nog respek vir jou medemens is jy my tipe mens! Kan jy nog 'n vrou se hart verower op die romantiese manier? Respek, liefde, eerlikheid, nederigheid vreugdevol, geduld en selfbeheersing is die wonderlikste eienskappe wat enige mens se hart vermuwwe en verower! Hou jy van diere en om in die natuur rond te stap? Kontak my...jy is dalk die een!
Wat Haar Vriende Sê
Boernoi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Boernoi moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
