In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is spontaan en lojaal. Ek is mal oor sing en musiek en wil dit met iemand deel. Ek wil lag, dans en gesels tot die son opkom,maar jy moet'n passie vir goeie ou musiek hê en my kan ondersteun in die groot passie in my lewe.
Ek soek nie rykdom nie, maar ek soek iemand wat geankerde waardes het en wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet vir homself kan lag. Hy moet die lewe geniet en gefokus wees. Hy moet my toelaat in sy diepste hart kamer. Ek soek iemand wat my eerste kan stel soos wat ek my maat eerste stel. Buitelug, kamp, dans en veral musiek en sing is 'n groot passie waarin hy moet kan deel.
Jaloesie sal die vriendskap of verhouding vernietig. Wees jouself. Respek word verdien. Lag saam want môre is vir niemand bedoel nie.
Wat Haar Vriende Sê
Blondie76 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Visse | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Blondie76 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
