Boertjie25

42 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

0

Boertjie25

42 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Gestremde soek gestremde maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

N persoon wat lewe van dag na dag ,lief is vir die lewe en hou van uitdagings my vriende is mal oor my en verstaan waaroor dit gaan.Ek hou van al die goeie dinge in die lewe en vermy die slegte dinge.Ek vang graag vis van ons boot af,hou van golf luiter graag goeie musiek ,en hou van kamp.My uitkyk op die lewe is om n vriendin te ontmoet wat soos ek is en nie bang wees om die lewe saam aan te pak,en te leef tot die uiterste

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet wees soos ek,my probleme kan verstaan ,en nie bangwees om alles saam my te deel nie en liefde uit te straal kan gestrem wees ook wat gesukkel het om te leer en in n spesiale skool was .sy moet lief wees vir die buitelewe soos visvang,jag, golf ensv en alles wat n mens saam kan doen en nie altyd dwars te trek nie

Wat Sy Vriende Sê

Boertjie25 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Boertjie25 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.