In haar eie woorde...
Oor Haar
Wl om mee te begin , ek is ou skool. Is n oprete eerlike persoon en haat leuns en praatjies onder die belt . Ek is n Christen en glo aan my Vader se wette wat dit aan bedref. Ek is ook n sagte persoon en baie lief vir diere en die natuur. Ek sal myself ook beskryf as n goeie hardwerkende mens met baie liefde en omgee vir my naaste. Ek hou van die natuur en sy diere. Om tyd saam jou gsin te spandeur is vir my baie belangrik. My uitkyk in die lewe is aanhouers is wenners en moet nooit ophou glo nie.
Haar Ideale Pasmaat
Ek verwag nie baie van my pasmaat nie , sy tyd en ontspanning kan hy geniet. Eerlike opregtheid , kommunikasie , liefde en respek is vir vir hoogs van prys . Romanse is n bonus. Altyd n probleem soos volwassende uit sorteer voor ons gaan slaap. Netheid om en op homself baie belangrik . Saam kan ons alles deur gaan met geduld en liefde . Moet eendag kan wees soos een en vertroue is ook baie belangrik en regverdigheid .
Wat Haar Vriende Sê
Spokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Silverton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Romanse |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Houtwerk; Lees; Pottebakkery |
Sport: |
Jag; Kampering; Perdry; Skietsport |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Ander |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |
