In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n saggeaarde persoon wat hou van n eerlike lojale person. Ek hou van swem , kamp, die natuur en diere. My stokperdjies is tuinmaak, lees en sommer net " lui wees" party dae en in die son le.
Haar Ideale Pasmaat
Min of meer dieselfde as myne. Hy moet n eerlike lojale persoon wees en hy moet nie doekies omdraai nie. Hy moet n goeie werk he. Hy moet sy pasmaat kan verras en bederf. Hy moet n bok vir sports wees.
Wat Haar Vriende Sê
Maatjie1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Zambië | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Tongring; Een of twee tatoeëermerke |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse; Selfhelp |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Gimnastiek |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Baie |
