Estie25

24 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

0

Estie25

24 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Plat op die aarde plaasmeisie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie skaam en teruggetrokke mens. Ek glo respek is 'n baie skaars, maar ook 'n baie kosbare ding om nog in vandag se lewe te vind. Ek hou van eerlikheid. My waardes is vir my baie belangrik. Ek is mal daaroor on te kook en te bak. Ek is ook mal oor die plaaslewe en skryf gedigte as 'n stokperdjie.
Om te ontspan sal ek in die natuur gaan draf.
My uitkyk op die lewe is om altyd postief te bly en ek glo dat alles wat moet gebeur wel sal gebeur. Ek fight altyd my battles met God aan my sy.

Haar Ideale Pasmaat

Die ideale pasmaat vir my moet dieselfde waardes deel as myne. Hy moet my en die mense om hom met respek hanteer. Hy moet God liewer hê as enige iets anders in die wêreld. Hy moet ten volle homself wees en na sy drome streef. Hy moet hardwerkend wees en moet nie maklik kan moed opgee nie. Hy moet eerlik en opreg wees. Hy moet 'n sagte mens wees met 'n liefdevolle hart. Hy moet 'n liefde vir kinders, diere en die natuur hê. Hy moet 'n familiemens wees. Eerlikheid en lojaliteit speel ook 'n groot rol in die verhouding. Hy moet my aanvaar soos ek is en nie probeer verander nie. Hy moet 'n positiewe uitkyk oor die lewe hê.

Wat Haar Vriende Sê

Estie25 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Estie25 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.