In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n lekker mens om mee te werk en te gesels. Hou van lag. Ek is mal oor dans. Ek geniet n lekker stappie. Hou nie daarvan as mense vir my lieg nie.
Haar Ideale Pasmaat
Dat ons beste maaitjies, kamerade en sielsgenote moet wees wat alles deel asook elkeen sy eie spasie moet he. Respek, vertoue en liefde is belangrik. Die sex afdeling dat jy met jou maaitjie kan praat oor alle aspekte daarvan. Waarvan hy hou en nie hou nie. Leuns, ontrouheid en hoereerdery is gif vir n verhouding
Wat Haar Vriende Sê
6603mgenis_wjy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
6603mgenis_wjy moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
