Cherry759

60 – Randfontein (Randgate), Gauteng, Suid-Afrika

0

Cherry759

60 – Randfontein (Randgate), Gauteng, Suid-Afrika

Net iemand om my lewe te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks n liefdevolle persoon.hou van mense.kinders en diere.hou van buitelewe.my passie is skets.eks n persoon met empatie vir ander.veral ou mensies en kinders.
Ek is maar net myself.en n positiewe persoon.help mense ook waar ek kan as dit in my vermoe is.
Net op soek na n liefdevolle persoon.wat finansiel sterk staan en net homself kan wees.
Sonder enige aansittery.
Moet ook hou van tyd spandeer met familie en met die spesiale persoon in sy lewe.

Haar Ideale Pasmaat

N persoon wat empatie het vir ander mense.lief wees vir kinders en diere.homself aanvaar vir wie hy is.finansiel sterk staan.hou van die buitelewe.musiek.kuns.uitgaan.soos fliek.uiteet en net tyd spandeer met die spesiale persoon in sy lewe.ook my kinders aanvaar.ek is n saggeaarde persoon.met n baie klein harttjie.ek voel ander se pyn baie gou.ek hou daarvan om mense te help waar ek kan.dit moet n persoon wees wat lief is vir mense.

Wat Haar Vriende Sê

Cherry759 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein (Randgate), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Cherry759 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.