In haar eie woorde...
Oor Haar
Kan n sinvolle gesprek voer. Is ordentlik. Vriendelik. Hou nie van leuens nie. Hou van reis, uiteet, gesellig wees. Hou daarvan om net te ontspan. Hou nie van mense wat te veel drink of nie drank kan hanteer nie. Hou van wedersydse respek. Wat jy sien is wat jy kry. Haat n man wat n vrou fiesies of emosioneel mishandel
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik en opreg. Saggeaard maar ek moet nie op sy kop sit nie. Moet n ordentlike werk he. Moet netjies wees maar moet nie dink wereld draai om hom nie. Nie n dronklap of vrouejagter wees nie. Eerlikheid sal verhouding laat werk. Drank en leuens sal dit vernietig
Wat Haar Vriende Sê
Engel_811 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 63 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Engel_811 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.