GROENOOG53GROENOOG53
GROENOOG53

59 – Koster (Lichtenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika

GROENOOG53GROENOOG53
1

GROENOOG53

59 – Koster (Lichtenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika

Soos 'n goeie resep, handel 'n ongelooflike verhouding oor 'n kombinasie van bestanddele 💋

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hallo gents - dankie dat jy tyd vat om te lees. Ek is 'n kreatiewe, liefdevolle, energieke meisie. Ek is ook ń lojale dame en spontaan. Ek is mal daaroor om uit te gaan, nuwe mense te ontmoet en om die meeste van die lewe te benut - of dit nou karaoke-kroeë en restaurante is of 'n romantiese ete beplan. Jy kan vir my 'n boodskap stuur as jy 'n spontane, lojale en energieke man is. En selfs lekker wil gesels - ek wil! Kom ons hou dit skoon asb en geen kaansvatters😉

Haar Ideale Pasmaat

Ek is beslis op soek na iemand wat verlief is op die lewe en oop is vir al die moontlikhede daarvan. God is 'n baie groot deel van my lewe en ek wil baie graag iemand ontmoet wat die selfde waardes het as ek. Ek wil beslis eendag liefde ervaar en ń pad saam meneer reg begin, so ek is op soek na 'n man wat lewenslustig is. Hy moet lojaal, spontaan, eerlik en liefdevol wees. Iemand wat my kan laat lag kry altyd voorkeur. Kom ons leer mekaar ken dalk stap ons die pad nog lank saam!

Wat Haar Vriende Sê

GROENOOG53 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Koster (Lichtenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Visse
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Gimnastiek; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Snoeker; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters