Crafty

52 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

0

Crafty

52 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Kreatiewe kuns-sinnigheid en lekker onthaal & kuier is ñ wenresep

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ag daar is genoeg om van te kies - leer my ken en vind uit.
Gasvry - ñ oop hand en oop hart.
Selfsug, ongeskuktheid en negatiewiteit is goed wat ander se lewensvreugde versmoor.
Hou baie van kuns en kreatiewe projekte, houtwerk en restourasiewerk.

Sy Ideale Pasmaat

Netheid is super belangrik.
Onafhanklik en innoverend.
Gasvry en joviaal maar ook nou nie tè "loud" en uitspattig nie.
Warmhartigheid, onverwagse klein bederfies en initiatief - moet net die mooi in dinge kan raaksien en opregte waardering. Sommer net luilekker saamwees of impulsiewe besluite om iets prettig te doen.
Sommer net rond te ry, vreemde plekkie en winkels te ontdek. Dalk saam kosmaak en lekker kuier saam spesiale mense.
Elke individu moet steed sy onafhanklikheid behou, mekaar ruimte kan bied en lojaal wees

Wat Sy Vriende Sê

Crafty het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Crafty moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.