Sonsoekker

46 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

0

Sonsoekker

46 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Sonsoekker, opsoek na sy ligstraal

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 42 jaar jonk, gemaklik in my wereld maar daar is n plekkie wat net sy kan vul.
As jy met respek en liefde behandel wil word, nie hier is vir vals voorwendsels en speletjies nie, gesels gerus met my. Ek is grootgemaak dat n dame altyd soos n prinses behandel word en dit sal altyd so bly, ek is nie heeldag op soek na redes vir n bakleiery nie en glo menings verskille is gesond en kan op n rustige mooi manier hanteer word. Ek hou daarvan om te gesels en uit te vind oor JOU en jou dag, so as "hi" eenkeer n week vir jou "te veel pressure" is, dink ek nie ek is die een vir jou nie. Ek is op soek na n langtermyn verhouding, iemand wat ek my lewe mee kan deel en avonture saam geniet. Iemand wat hou van die natuur, sportief en aktief is.... The adventure awaits the brave.... Sien uit daarna om jou te ontmoet.

Sy Ideale Pasmaat

As jy n buitelewe mens is het ons iets om oor te gesels, as jy sportief is, het ons iets om te doen. As jy ewe gemaklik is by die huis met n movie as in restaurant, dan kan ons verseker n pad stap. As jy kans sien om n "gentlemen" se prioriteit te wees eerder as iemand se opsie, is n doodgewone "hallo" n goeie begin.

Wat Sy Vriende Sê

Sonsoekker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Sonsoekker moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.