In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek dra my hart OP my mou, het n baie klein hartjie en jou daarvan om mense om my gelukkig te sien. Ek is eerlik en verwag dieselfde terug. Ek is mal oor die buite lewe, hou van kamp,hikes, fliek en kuier saam vriende..Het my dae waar ek ook rustig wil wees en so min as moontlik doen. Eks opsoek na geselskap iemand wat geen by bedoelings het nie en dit van daar af vat
Haar Ideale Pasmaat
Huidiglik is ek net opsoek na goeie geselskap, ek soek iemand wat eerlik en opreg is,wat met sy hart volg en skaam is daaroor nie. Ek glo n mens moet lag so ,iemand met n sin vir humor. Soek iemand wat saam my om n kamps vuur kan sit en na die sterre kan kyk
Wat Haar Vriende Sê
Lienkie143 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond; Ligbruin | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Kanovaart; Rugby; Seil; Snorkelduik; Stap |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |
