In haar eie woorde...
Oor Haar
Sageaard liefdevol met n sterk persoonlikheid.
Baie sosiaal. Hou van braai, dans en goeie geselskap. Verkies ook alleen tyd met my geliefdes. Romanties is ek verseker. Groot liefde vir diere veral honde.
Hou van golf al is ek nie so goed nie. Het n liefde vir moterfietse.
Haar Ideale Pasmaat
Mooi versorgde goed geboude man. Sag geaard groot hart maar selfversekerd. Moet ambisie in die lewe hê. Hy moet n vrou met respek en liefde hanteer en haar belange op sy hart dra. N mooi tattoo op n mooi geboude lyf werk ook vir my🙃belangstellings moet min of meer ooreenstem met myne. Lief wees vir honde.
Wat Haar Vriende Sê
Liefstedingetjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 207cm (6' 9.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Liefstedingetjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
